My Broer se Braai Bril

Sien die lewe deur die bril van my broer

Jy hoef nie die vuur van die lewe
alleen te trotseer nie!

Vir almal wat alleen deur die vuur geloop het en nou die pad wys vir ander.

Sit Die Bril Op
Binnekort om die vuurHoeveel goeie vleis mors een slegte koeël? ’n Broer deel die waarheid. Lees meer

Wyl andere rustig lê en droom… brand die kole nog. Mamma is rustig en die kinders se magies is vol. Skink nog een en kom sit, neem ’n reis deur die bril en die oë van My Broer se Braai Bril.

Slat hom met die slatter en sluit aan!

Nuwe stories. Regte Broers. Direk na jou inkassie.

Raar maar waar!